DIE WEL EN WEE VAN DIE AWB

DIE WEL EN WEE VAN DIE AWB

R 950.00

Description

Eerste uitgawe, 1996 deur Jotha drukkers, sagte band, 377 bls. Boekie is in goeie tweedehandse kondisie met naam inskrupsie op binneblad. Die skrywer is Kays Smit, voormalige hoofsekretaris van die AWB en handel oor die verhaal van die AWB en sy leier.